Menu Close

WhatsApp Image 2022-06-12 at 7.03.15 PM
WhatsApp Image 2022-06-07 at 10.01.46 PM
WhatsApp Image 2022-06-12 at 7.05.01 PM

Die Afrikaner geskiedenis het net so ‘n sterk aroma soos ‘n goeie beker boeretroos! Dit is waarom ons hier by Oustad Koffie ‘n unieke mengsel koffie saamstel vir elke ou stad of deel van ons Afrikaner geskiedenis om te verseker dat elke beker propvol geskiedenis en erfenis is! So, of jy nou Oustad koffie saam met jou ontbyt geniet, op die stoep sit en teug aan ‘n beker erfenis en terug dink aan die goeie ou dae of ‘n bietjie erfenis deel met jou vriende en familie is Oustad Koffie jou nommer een keuse vir die beste beker boeretroos in ‘n lang tyd!

Jou Koffie – Jou Geskiedenis

Mengsels


Heidelberg